Hoekom moet Star Wars al die goeie Themde hê terwyl ons eie oorlog meer epies was. Jou oupa en oumagrootjie was ons eie Lukas Lugloper en Prinses Lea. Jou grootjie het treinspore opgeblaas en Darth Kitchener op sy neus laat kyk. Okay Darth Kitchener was nou nie jou groot grootjie nie, maar waarom 'n goeie storie met feite opmors? Koop net die Themp. For F-sakes.  

Kerrievis (Corrie Visser)

R175,00Price
Color: Black
Size
  • Moenie tuimeldroog nie poepol. Hoveel keer moet jou ma dit vir jou sê. Handwas of gooi hom in, maar sit die masjien se wolsiklus aan, jy weet die een waarmee jou ouma haar truie was, en moenie op die prentjie stryk nie!!! Do not iron on print - sê dit vir die huishulp.