Hardloop kaalvoet ... want dis beter as om kaalgat te hardloop. Minder moelikheid.

Ons maak ons eie pottery. Jip dis reg. Hierso in die Vrystaat, in Fouriesburg en ons verkoop dit in ons winkel in Clarens. Omdat alles handgeverf is gaan jy sukkel om nog so presiese een te kry, veral met Afrikaans op, tensy daai outjies van China hierdie een in die hande kry, en jy weet hulle is nie lui nie. So terwyl hier nog enetjie is... 

Hardloop Kaalvoet ...

R185,00Price
  • Waaroor praat ons nou weer ... O ja. sy grootte is 375 x 200mm