Gemaak van 100% Katoen en plaaslik gedruk - Daarmee bedoel ons, gedruk in die Vrystaat. Fouriesburg.

En ek bedoel dit. Hartlik gatvol.

100% Katoen Vadoek - Kombuis gesluit

R58,00Price
  • Was met jou hande, soos in die ou dae. Of as jy rêrig lui is, was in die wasmasjien.

    As jy moet stryk, moenie oor die prentjie stryk nie. 

  • Grootte ongeveer: 40x60mm Onthou dis handgemaak. Hulle gaan nie almal dieselfde lyk nie. 

    Kleur: Wit