Gemaak van 100% Katoen en plaaslik gedruk - Daarmee bedoel ons, gedruk in die Vrystaat. Fouriesburg.
Gryp die Peaceful sleep ons gaan kamp. Terug na die natuur. Ek het reeds die vrugterol en die bier gepak. Al wat ons nou nodig het is die vleis, knoffelbrood, bestanddele vir die mieliepaptert, sussie se barbiepop en die hond se waterbak. Moet ook nie mammie se porta pottie, die espressomaker en die tentpenne vergeet nie.

100% Katoen Vadoek - Kampeer

R58,00Price
  • Was met jou hande, soos in die ou dae. Of as jy rêrig lui is, was in die wasmasjien.

    As jy moet stryk, moenie oor die prentjie stryk nie. 

  • Grootte ongeveer: 40x60mm Onthou dis handgemaak. Hulle gaan nie almal dieselfde lyk nie. 

    Kleur: Wit