Gemaak van 100% Katoen en plaaslik gedruk - Daarmee bedoel ons, gedruk in die Vrystaat. Fouriesburg.

Meer kan ek nie sê nie. Rerig. Goeie vriende is skaars. Hou wat jy het, sorg dat jou prioriteite reg is. Gaan koop gou 'n bottel wyn ...

100% Katoen Vadoek - Goeie vriende

R58,00Price
  • Was met jou hande, soos in die ou dae. Of as jy rêrig lui is, was in die wasmasjien.

    As jy moet stryk, moenie oor die prentjie stryk nie. 

  • Grootte ongeveer: 40x60mm Onthou dis handgemaak. Hulle gaan nie almal dieselfde lyk nie. 

    Kleur: Wit