Gemaak van 100% Katoen en plaaslik gedruk - Daarmee bedoel ons, gedruk in die Vrystaat. Fouriesburg.

Diep baie diep. Dieper as dit en ons pink 'n traan. Dan het jy omtrent 'n 100% Katoen vadoek nodig om al die snot en trane op te vee. So as ek jy is kry ek hom nou. Soort van 'n 2 in een ... 

100% Katoen Vadoek - Ek wens vir jou

R58,00Price
  • Was met jou hande, soos in die ou dae. Of as jy rêrig lui is, was in die wasmasjien.

    As jy moet stryk, moenie oor die prentjie stryk nie. 

  • Grootte ongeveer: 40x60mm Onthou dis handgemaak. Hulle gaan nie almal dieselfde lyk nie. 

    Kleur: Wit